* Het jy al gewonder hoe om jou eie webwerf te begin?
* Het jy al ooit gewonder hoe 'n webwerf werk?
* Wou jy al ooit wou jou eie webwerf te skep, kompleet met online shopping (e-commerce), foto’s, titels, teks en grafiese baniere?
GEDINK DIS ONMOONTLIK?
Ons sal jou help om 'n professionele webwerf van nuuts af te begin
Die ontwerp van jou webwerf is slegs 'n deel van die pret
Kontak ons vir 'n professionele webblad in die Vaaldriehoek.
Spaar duisende deur jou eie webblad te ontwerp en ín stand te hou.
Wees jou eie webmaster, nooit weer het jy 'n hoogs geskoolde webblad ontwikkelaar nodig on jou webblad te ontwerp of om enige veranderings aan jou webblad aan te bring nie.
Na 3ure se opleiding is jy in totale beheer van jou eie webblad enige tyd, enige plek in die wêreld.
Waar gaan jy n makliker, webblad ontwikkelaar kry as die een? ONS PRAAT JOU TAAL!
Ons webblaaie word vertoon op drie verskillende platforms (php), naamlik die tradisionele web, ouer generasie selfone en moderne toestelle soos PDA's en windows mobiele fone.
Maandelikse koste
Ons maandelikse koste (Hosting cost) is slegs R59 - R150 (+ BTW) per maand
Facebook webwerf (opsioneel) @R50pm
Opstel en webwerf opleiding vir slegs R2500 (n eenmalige bedrag)
Met ons top van die reeks pakket (R150 * BTW pm) jy kry ook:
*'n Gratis online shop fasiliteit ingesluit. (e-commerce website)
*(SEO) Search engine optimization help sodat jou webblad makliker gevind word deur soekenjins soos byv. Google.
*SMS Kort kodes - Byv. Kompetisies op die TV
* Gratis, Aanlyn aankope |
* Faks na e-pos |
Vergelyk ons pryse met ander webwerf ontwikkelaars in die Vaaldriehoek, sou jy n beter waarde vir geld webwerf ontwikkelaars in die Vaaldriehoek kry, doen ons jou n gratis webwerf
Indien jy woonagtig is in een van die volgende dorpe in die Vaaldriehoek, Vereeniging, Sasolburg of Meyerton, besoek ons jou vir n gratis demonstrasie.
Vir n gratis webwerf demonstrasie kontak ons:
Tel no.: 084 442 4235
Epos: info@vaalwap.co.za
Back | Back to top |